Hooglied en die seksuele

Die boodskap van Hooglied gaan primêr oor die vreugde en vervulling wat daar in die huwelik is, spesifiek ook in die seksuele. Hierdie positiewe siening van die seksuele veronderstel 'n positiewe siening van die mens se liggaam en funksies. Eers gaan ons bespreek hoe die liggaam goed is. Daarna gaan ons kyk hoe die seksuele... Continue Reading →

Ballingskap

Ons is almal vreemdelinge wat rondswerf in 'n onherbergsame wêreld, maar ons kan weer huistoe deur Jesus Christus.

Homoseksualiteit en Romeine 1

Ons is duidelik bewus van die sensitiwiteit oor hierdie saak. Dit is iets wat mense baie diep raak. Daar is alreeds baie seer hierdeur veroorsaak. Daarom wil ons hierdie saak aanpak met deernis en groot bewustheid van ons eie swakheid. Ons wil ook, omdat ons sondaars is wat verlossing soek in Christus, die goeie nuus deel – ook met mense wat sukkel met homoseksualiteit.

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑